Media

Is Steinhoff nog in ‘n posisie om voort te gaan?

Ryk van Niekerk / 12 July 2019 19:16


Steinhoff se resultate vir die ses maande tot einde Maart het gewys dat sy verliese verminder het, maar tog was die verlies steeds hoog, met €571 miljoen verlies vir die tydperk. Om oor die syfers te praat en hoe gesond Steinhoff op ‘n bedryfsvlak is, gesels Ryk van Niekerk met Johann Kloppers, strateeg oor beleggings by DaleBrook Capital in Kaapstad.

Luister hier